Hernubare energie

Drie alternatiewe kragbronne: Son, wind en biomassa
Waterkragsentrale in Oostenryk.

Die term hernubare energie (ook hernieubare energie) (wat dikwels ook volhoubare, herwinbare of duursame energie genoem word) verwys na natuurlike en (byna) onuitputlike energiebronne soos son- en geotermiese krag, getye- en windkrag wat vir tegniese kragopwekking gebruik kan word en fossielbrandstowwe soos steen- en bruinkool, aardgas en ru-olie in toenemende mate begin vervang.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne